Kontak Ons

Sophia Rademeyer

082 476 6818

www.primewood.co.za

Tuisblad

Stuur vir ons 'n E-pos

Kontak Ons

 

 

 

 

 

 

 

Primewood © 2017

Webblad Ontwikkeling
Urbanescance Designs


3d Printer Files 

 

PRODUkte

Kiaat

Rosewood

Rhodesian Teak

Kiaat Beskrywing:

Rooshout Beskrywing:

Rhodesian Teak Beskrywing:

Die kernhout se kleur wissel baie, van ‘n bleek tot donker bruin of rooi bruin met donkerder of rooi  strepe. Die tekstuur is medium tot grof met ‘n reguit of verweefde grein. Dit word erken as een van die beste meubel houtsoorte in die wÍreld.

Die kernhout het ‘n pragtige pienkerige kleur wat verdonker hoe meer dit aan lig blootgestel word, gereeld met strepe. Dit oor die algemeen ‘n reguit grein maar kan verweef wees. Hierdie hout is mooi en hard met uitstekende duursaamheid.

‘n Aantreklike rooi-bruin kernhout met prominente, onreŽlmatige swart strepe en vlekke. Dit het ‘n fyn, gladde tekstuur met ‘n reguit of effense verweefde grein. Rhodesian teak het uitstekende duursaamheid en is matig bestand teen termiet aanvalle.

Gebruike:

Gebruike:

Gebruike:

  • Skrynwerk
  • Meubels
  • Vloere
  • Deure
  • Venster rame
  • Panele
  • Veneer
  • Skrynwerk
  • Meubels
  • Vloere
  • Deure
  • Veneer
  • Draaibank
  • Skrynwerk
  • Meubels
  • Vloere
  • Dekke
  • Draaibank
  • Konstruksie
  • Panele
  • Veneer

Verskillende lengtes en diktes beskikbaar. Ons verskaf ook ‘n verskeidenheid ander houtsoorte.
Kontak ons vir meer inligting of besoek ons gerus by ons pakhuis.