primewood_logo

Kontak Ons

Sophia Rademeyer

082 476 6818

www.primewood.co.za

Tuisblad

Stuur vir ons 'n E-pos

Kontak Ons

Primewood © 2017

Webblad Ontwikkeling
Urbanescance Designs


3d Printer Files 

 

Profiel

Primewood verskaf ‘n verskeidenheid van ingevoerde Afrika houtprodukte sedert 2004, en het oor die jare vir onsself ‘n sterk en betroubare reputasie opgebou in die houtmark. Ons doel is om slegs hoŽ-kwaliteit houtprodukte te verskaf aan ons klante. 

Primewood hou  voorraad van verskeidenheid hardehoute soos Kiaat, Afrika Rooshout en Rhodesian Teak . Ons nooi u uit om ons pakhuis te kom besoek, waar u ons reeks produkte en behandelingsprosesse kan besigtig.

Ons dienste sluit in bystand vir die entoesias, professionele skrynwerker, argitek en ontwikkelaar. Ons kan u help in die keuse van die toepaslike hout spesifikasies om by u behoeftes te pas. Elke stukkie hout is uniek, selfs al word dit van dieselfde stomp gesny.