Kontak Ons

Sophia Rademeyer

082 476 6818

www.primewood.co.za

Tuisblad

Stuur vir ons 'n E-pos

Kontak Ons

Primewood © 2017

Webblad Ontwikkeling
Urbanescance Designs


3d Printer Files 

 

Welkom

Welkom by Primewood, ‘n hoŽ gehalte houtverskaffer, geleŽ te Kroonstad, Suid-Afrika.  Primewood is ten volle toegerus om kwaliteit, ingevoerde Afrika hout aan ontwikkelaars, kontrakteurs en kleinhandelaars te verskaf. Ons hoŽ-kwaliteit houtprodukte word verkoop teen ekonomiese pryse, gerugsteun deur kundige advies en toegewyde diens wat onteenseglik waarde toevoeg aan ons klante se besighede of projekte.

Betroubare verskaffers van ingevoerde houtsoorte
Kiaat  ::  Rooshout  ::  Rhodesian Teak